Sarah se Sielsrus
Shopping Basket (0)

Discover Our Self-Care Collection

Tradisionele Boerseep

SKU:
TBS
Price:
R 100,00
{{variant.name}}:
{{opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
{{opt.value ? '' : opt.name}}
Description

’n Sagte, seep met die bekende eenvoud en varsheid van tradisionele boerseep. Ideaal vir alledaagse gebruik en geskik vir hande en liggaam.

 

Met sy klassieke geur en romerige skuim laat dit die vel skoon, vars en verfris.

 

’n Eenvoudige gunsteling wat jou terugneem na die rustigheid van die platteland.